Gesinsdag

Lande met Paasmaandag as 'n vakansiedag in geel

Gesinsdag is die MaandagPaasfees. Die dag staan ook as Paasmaandag of Tweede Paasdag bekend en word algemeen in Christelike lande as 'n openbare vakansiedag waargeneem. Nes Welwillendheidsdag (Kersfees) en Pinkstermaandag vorm Gesinsdag die tweede dag van een van die Christendom se belangrikste feeste.

Gesinsdag word onder andere in die lande Andorra,[1] Australië,[2] België, Denemarke, Duitsland, Finland, Frankryk, Hongarye, Italië, Ierland, dele van Kanada,[3] Kroasië, Letland, Liechtenstein, Luxemburg, Monaco,[4] Nieu-Seeland,[5] Nederland, Noorweë, Oostenryk, Pole, San Marino,[6] Swede, dele van Switserland, Slowenië, dele van Spanje (behalwe vir Andalusië), Suid-Afrika, Tsjeggië, die Verenigde Koninkryk, Ysland en ander lande van die Britse Statebond as 'n openbare vakansiedag waargeneem.

  1. (fr) "Les jours feries". all-andorra.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 9 April 2020.
  2. (en) "Public holidays". australia.gov.au. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op 9 April 2020.
  3. (fr) "Jours fériés". Gouvernement du Canada, Agence du revenu du Canada, Direction générale des services aux contribuables et de la gestion des créances, Direction des services aux contribuables. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op 9 April 2020.
  4. (fr) "Jours fériés / Jours fériés / Congés et maladie / Emploi et social / Service Public Entreprises- Monaco". Gouvernement Princier de Monaco. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 9 April 2020.
  5. (en) "Public holidays and anniversary dates". govt.nz. Besoek op 9 April 2020.
  6. (it) "Uscito il calendario uffici 2017". sanmarino.sm. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2017. Besoek op 9 April 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search